Hier Is U Kerk Laat Ons Dien Met Ons Lewe Guitar Chords Ng Kerk
[Verse 1]
D
Hier is U kerk, U stel ons aan
Bm
Ons is gekies, U gee ons guns
Em G Asus4 A
Last U Gees oor ons elkeen kom
D
Maak, Heer, U wil deur ons bekend
Bm
Net soos dit is, dat mense dit ken
Em G Asus4 A
Last U Gees oor ons elkeen kom
[Chorus]
G D
Laat ons dien met ons lewe
G Asus4 A
Waar ons is U liefde bring
G D
Elke mens sien as U tempel
G A Bm
Deur genade, U goedheid bewys
Em A D
Waar U kerk van U liefde getuig
Ending
D
Hier is U kerk
(Ons is gekies)
D
Hier is U kerk
Posted In: Miscellaneous
Tagged In: Ng Kerk