Hy Is N Miljoenêr by Glenys Lynne / Four Jacks And A Jill Guitar Chords

Hy Is N Miljoenêr by Glenys Lynne / Four Jacks (A)nd (A) Jill Guitar Chords

[Intro]
(A)
La le laa laa laa laa lalaa
(E) (A)
La la laa laa laa

[Verse 1]
(A) (E)
‘n Skeur in sy jas en ‘n stukkende hoed
(A)
Hy slaap in die gras, as die storms woed
(D)
Hy leef van die wind, van son en voelgesang
(A)
(A)ltyd vrolik gesing, aah haa haa
(E) (A)
daar’s niks wat hy verlang.

[Chorus]
N.C.
Hy is ‘n miljoenêr, ‘n miljoenêr
(E)
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
(E) (E)
Trek van hier na daar, na wie weet waar
(D) (A)
net waar die roepstem hom ly
N.C
Hy is ‘n swerweling, ‘n swerweling
(E)
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
(E) (E)
Net ‘n rusplek hier, ‘n slaapplek daar
(A)
(D)it is sy hele bestaan

(A)
La le laa laa laa laa lalaa
(E) (A)
La la laa laa laa

(A) (E)
(E)rens was ‘n kind en ‘n huis en ‘n vrou
(A)
(E)rens was ‘n prent maar die beeld vervlou
(D)
(E)n êrens word ‘n plek en nêrens ‘n land
(A)
Ja soos voetspore strek, ahh haa haa
(E) (A)
Hou tyd in gister se sand

[Chorus]
N.C.
Hy is ‘n miljoenêr, ‘n miljoenêr
(E)
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
(E) (E)
Trek van hier na daar, na wie weet waar
(D) (A)
net waar die roepstem hom ly
N.C
Hy is ‘n swerweling, ‘n swerweling
(E)
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
(E) (E)
Net ‘n rusplek hier, ‘n slaapplek daar
(A)
(D)it is sy hele bestaan

(A)
La le laa laa laa laa lalaa
(E) (A)
La la laa laa laa

[Outro]
N.C.
Hy is ‘n miljoenêr, ‘n miljoenêr
(E)
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
(E) (E)
Trek van hier na daar, na wie weet waar
(D) (A)
net waar die roepstem hom ly
N.C
Hy is ‘n swerweling, ‘n swerweling
(E)
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
(E) (E)
Net ‘n rusplek hier, ‘n slaapplek daar
(A)
(D)it is sy hele bestaan

(E) (A)
La le laa laa laa laa lalaa
(E) (A)
La la laa laa laa
 

6 years ago

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *