Leeuloop by Robbie Wessels Guitar Chords by Robbie Wessels

Leeuloop by Robbie Wessels Guitar Chords

[Intro]
Eb Ab Eb Bb
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Eb Ab Eb Bb
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

[Verse 1]
Eb
Daar is n lelike ding wat kopwys
Eb
in Parys.
Eb
Iets heeltemal anders as n bike race
Eb
of n kopluis
Eb
of by bachelor parties muis wys.

Eb
Op n barstoel by n braai
Eb
sit n ou en eet sy slaai.

Eb
Asseblief my lief sê ja
Eb
kan ek leeuloop,
Eb
die ouens het mooi gevra.

Eb
Nou as jy weet wat die leeulop is,
Eb
en jy weet waar die leeu moet rus.
Eb
Maak jou broek en jou belt los geleidelik,
Eb
die leeuloop is baie verleidelik
Eb
en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik.

Eb
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Eb
met jou hande en jou knee op die stene.
Eb
Trek af jou broek en brul,
Eb
as jy wil,
Eb
solank jy net leeuloop.

[Koor]
Eb Ab Eb Bb
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Eb Ab Eb Bb
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

[Verse 2]
Eb
My boetie Brollocks wou die leeuloop uit-traai
Eb
by n spitbraai.

Eb
Ek staan eenkant en ek kou aan n garage pie
Eb
toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai

Eb
Nou hy’t geweet wat die leeuloop is en hy’t geweet die leeu moet rus.
Eb
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik.
Eb
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik.

Op SABC2 het hy hom stap vir stap verduidelik

Eb
Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
Eb
met sy hande en jou knee op die stene.
Eb
Hy trek af sy broek en brul,
Eb
want hy wil.
Eb
Hy weet hy moet leeuloop.

[Koor]
Eb Ab Eb Bb
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil.
Eb Ab Eb Bb
Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil

[Outtro]
Eb
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Eb
met jou hande en jou knee op die stene.
Eb
Trek af jou broek en brul.

Eb
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Eb
met jou hande en jou knee op die stene.
Eb
Trek af jou broek en brul.

Eb
Solank jy net leeuloop
Eb
Solank jy net leeuloop
Eb
Solank jy net leeuloop

6 years ago

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *